Flag of the Democratic Republic of the Congo.svg

.cd is die Internettopvlakdomein vir die Demokratiese Republiek van die Kongo.

Die domein is in 1997 geskep om die .zr-domein (vir die eertydse Zaïre) mee te vervang. Die .zr-domein is uiteindelike in 2001 permanent geskrap.

Sien ookWysig

Eksterne skakelsWysig