1438
jaar
1438 |
◄ | 14de eeu | ◄15de eeu► | 16de eeu | ►
◄ ◄ | ◄ | 1433 | 1434 | 1435 | 1436 | 1437 | ◄ 1438 ► | 1439 | 1440 | 1441 | 1442 | 1443 | ► | ► ► |
Dae | Eeue | Geskiedenis | Geskiedenisportaal |
Sien ook: Kategorie:1438 |
Kalenders | ||||||||||||||||||||||
|
Die jaar 1438 was 'n gewone jaar wat volgens die Gregoriaanse kalender op 'n Maandag begin het. Dit was die 38ste jaar van die 15de eeu n.C. Soos ander gewone jare het die jaar 12 maande, 52 weke en 365 dae gehad.
Gebeure
wysigHeilige Romeinse Ryk
wysig- Albert I word die eerste Habsburgse keiser.
Pouslike staat
wysig- 8 Januarie – Pous Eugenius IV open die konsilie van Ferrara.
- 24 Januarie – Pous Eugenius IV word deur die Vergadering van Basel geskors.
Frankryk
wysig- 7 Julie – Koning Karel VII van Frankryk beperk die regte van die pous oor sy gebied (Die pragmatiese sanksies van Bourges).
Vlaandere
wysigGeboortes
wysigSterftes
wysig- ↑ DUMOLYN, JAN. (2007). ""The 'Terrible Wednesday' of Pentecost: Confronting Urban and Princely Discourses in the Bruges Rebellion of 1436–1438."". History. 92 (1 (305)): 3–20.