28ste eeu v.C.
eeu
(Aangestuur vanaf 2795 v.C.)
Gebeure
wysig- 2775–2650 v.C.: Die 2de-dinastiese oorloë in Antieke Egipte.
- 2750 v.C.: Die einde van die Vroeë Dinastie I-tydperk en die begin van die Vroeë Dinastie II-tydperk in Mesopotamië.
- Omstreeks 2750 v.C.: Die geraamde einde van die Cucuteni-kultuur in die streek van die hedendaagse Roemenië, Moldowa en Suidwes-Oekraïne.
- 2737 v.C.: Die ontdekking van tee as ’n drankie deur Shennong, volgens ’n Chinese legende.
- Omstreeks 2715 v.C.: Die Ou Ryk begin in Antieke Egipte (’n ander datum is 2660 v.C.).