Aasvoëlberg, Vrystaat

Aasvoëlberg is 'n 2 208 m hoë berg in die Vrystaat, Suid-Afrika, wes van die dorp Zastron.

Hoewel talle berge in die Vrystaat hierdie naam dra, is dit blykbaar die enigste waar aasvoëls permanent in hul natuurlike omgewing voorkom.

  • (en) Raper, Peter Edmund. 2004. New Dictionary of South African Place Names. Johannesburg & Cape Town: Jonathan Ball Publishers.

30°17′07″S 27°03′34″E / 30.28528°S 27.05944°O / -30.28528; 27.05944