Abe Vigoda

Amerikaanse akteur

Abe Vigoda is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Godfather (1972), The Godfather: Part II (1974), en Batman: Mask of the Phantasm (1993), en in die televisiereeks Barney Miller (1975).

Abe Vigoda
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Abraham Charles Vigoda
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Carol
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1947–2014
Internet-rolprentdatabasis-profiel

FilmografieWysig

RolprenteWysig

  • 1972: The Godfather
  • 1974: The Godfather: Part II
  • 1986: Vasectomy: A Delicate Matter
  • 1989: Prancer
  • 1990: Keaton's Cop
  • 1993: Batman: Mask of the Phantasm
  • 1993: Fist of Honor
  • 1994: Home of Angels
  • 1997: Good Burger
  • 1998: A Brooklyn State of Mind
  • 2000: Tea Cakes or Cannoli
  • 2007: The Unknown Trilogy
  • 2014: Sweet Destiny

TelevisiereekseWysig

  • 1975: Barney Miller
  • 1976: Break the Bank
  • 1977: Fish
  • 1990: The New Adventures of the Black Stallion

TelevisierolprenteWysig

  • 1998: Witness to the Mob

Video'sWysig

  • 2011: Inside the 12th Precinct
  • 2011: Salute to the Old One Two

Eksterne skakelsWysig