Adjunkpremier van Namibië
Die Adjunkpremier van Namibië (Engels: Deputy-Prime Minister of Namibia) word volgens die Namibiese grondwet van 21 Maart 1990 op aanbeveling van die president aangestel om enige nodige funksies te verrig wat aan hom of haar opgedra is deur die president, die adjunkpresident of die eerste minister.[1]
Adjunkpremiers van Namibië sedert 1990
wysig- Partye
South West Africa People's Organization (SWAPO)
# | Portret | Naam (Geboorte-dood) |
Ampstermyn | Party | |
---|---|---|---|---|---|
1 | Hendrik Witbooi (1934–2009) |
21 Maart 1990 | 21 Maart 2005 | SWAPO | |
2 | Libertina Amathila (* 1940) |
21 Maart 2005 | 21 Maart 2010 | SWAPO | |
3 | Marco Hausiku (* 1953) |
21 Maart 2010 | 21 Maart 2015 | SWAPO | |
4 | Netumbo Nandi-Ndaitwah (* 1941) |
21 Maart 2015 | 9 Februarie 2024 | SWAPO | |
5 | John Mutorwa (* 1957) |
9 Februarie 2024 | Ampsbekleër | SWAPO |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- ↑ (en) "Namibian Constitution (with annotated statutes)" (PDF). Legal Assistance Centre of Namibia.