Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gestreepte riethaan (Aenigmatolimnas marginalis) is 'n skaars trekvoël en leef in seisoenaal oorstroomde grasveld en vleie. Die voël is 18 – 22 cm groot en weeg 40 – 60 gram. In Engels staan die voël bekend as Striped crake.

Gestreepte riethaan
Aenigmatolimnas marginalis, Kgomo-kgomo-vleiland, Birding Weto, a.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Aenigmatolimnas

Spesie:
A. marginalis
Binomiale naam
Aenigmatolimnas marginalis
(Hartlaub, 1857)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Aenigmatolimnas marginalis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.