Maak hoofkeuseskerm oop

Die Afrikaanse snip (Gallinago nigripennis) is 'n algemene standvoël en kom voor in sentraal en die ooste van Suider-Afrika. Die voël is 28 – 30 cm groot en weeg 110 - 140 gram met 'n vlerkspan van 45 cm. In Engels staan die voël bekend as die African Snipe.

Afrikaanse snip
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Gallinago
Spesie: G. nigripennis
Binomiale naam
Gallinago nigripennis
Bonaparte, 1839
Illustrasie, 1902

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Gallinago nigripennis". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.