Anders Gustaf Ekeberg

Anders Gustaf Ekeberg (Stockholm, Swede, 16 Januarie 1767 – Uppsala, Swede, 11 Februarie 1813) was 'n Sweedse chemikus wat tantaal (Ta) in 1802 ontdek het. Hy was doof.[1]

Ekeberg het in 1784 by Uppsala Universiteit ingeskryf, in 1788 gegradueer, is in 1794 aangestel as 'n dosent in chemie 1794 en in 1799 as eksperimenteerder. In 1799 is hy verkies tot lid van die Royal Swedish Academy of Sciences.

Carl Gustaf Ekeberg was sy oom.

Eksterne skakelsWysig

Verdere leesstofWysig

  • Mary Elvira Weeks (1932). “The Discovery of the Elements: VII. Columbium, Tantalum, and Vanadium”. Journal of Chemical Education 9 (5): 863–884. doi:10.1021/ed009p863. - subscription required

VerwysingsWysig

  1. Lang, Harry G. (Junie 2002). “Book Review”. Isis 93 (2): 356–357. doi:10.1086/345053.