Anki Lidén
Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anki Lidén (gebore 5 April 1947) is 'n Sweedse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent I taket lyser stjärnorna (2009) en in die televisiereekse Wallander (2005) en Irene Huss (2007).
Anki Lidén | |
Geboortenaam | Anna Catarina Lidén |
---|---|
Geboorte | 5 April 1947 |
Nasionaliteit | Sweeds |
Kinders | Anton Körberg Tim Bergling |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1971–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1976: Buddies
- 1979: Father to Be
- 1980: Lämna mej inte ensam
- 1983: Mot härliga tider
- 1984: Rosen
- 1985: My Life as a Dog
- 1988: Ingen kan älska som vi
- 2009: I taket lyser stjärnorna
- 2017: Rum 213
Televisiereekse
wysig- 1976: De lyckligt lottade
- 1996: Vänner och fiender
- 2002: Familjen
- 2002: Skeppsholmen
- 2005: Wallander
- 2007: Irene Huss
- 2008: Sthlm
- 2010: The Sandhamn Murders
- 2017: Sommaren med släkten
Televisierolprente
wysig- 1971: Jonas