Anette Engelbrecht
(Aangestuur vanaf Annette Engelbrecht)
Annette Engelbrecht is ’n Suid-Afrikaanse aktrise. Sy is veral bekend vir haar karakter Maggie van Tonder in die SAUK-komedie Orkney Snork Nie en as Meraai in die TV-reeks, Mattewis en Meraai.[1]
Anette Engelbrecht | |
Nasionaliteit | Suid-Afrikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysig- Jakkalsdraai se Mense, 1975
- Ma skryf matriek, 1975
- Orkney Snork Nie (TV-reeks), 1989 as Maggie van Tonder
- The Fourth Reich, 1990 as Ouma Smuts
- Orkney Snork Nie (Die Moewie), 1992 as Maggie van Tonder
- Orkney Snork Nie 2, 1993 as Maggie van Tonder
- Mattewis en Meraai
- Bosveld Hotel
- Swart Kat
- Joachem Verwey
- Miss Julie
- Egoli: Plek van Goud
- Platteland, 2011 as Tannie Sanet
- Pretville, 2012 as Ouma Sarie
- Liefste Kayla (TV-reeks op kykNET), 2013
- 100 meter Leeuloop, 2013
- Pandjieswinkelstories, 2014
Verwysings
wysig- ↑ (en) Thespians - Actors Agency[dooie skakel], besoek op 3 November 2012