Maak hoofkeuseskerm oop

Die gewone koester (Anthus cinnamomeus) is 'n algemene, wydverspreide standvoël oor groot gedeeltes van sy gebied en beweeg in die winter van hoër na laer gebiede. Hulle kom in oop kortgrasveld voor, veral dié wat swaar bewei, onlangs afgebrand of gesny is. Die voël is 17 cm groot en weeg 25 gram. In Engels staan die voël bekend as die African pipit.

Gewone koester
'n Gewone koester in Uganda
Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Motacillidae
Genus: Anthus
Spesie: A. cinnamomeus
Binomiale naam
Anthus cinnamomeus
Rüppell, 1840
Volwasse A. c. lacuum in Kenia
'n Nes in Suid-Afrika

Kyk ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig