Maak hoofkeuseskerm oop
Ariana Grande
Ariana Grande in 2018
GeboortenaamAriana Grande-Butera
Geboorte26 Junie 1993 (1993-06-26) (26 jaar oud)
Boca Raton, Florida
Beroep(e)Sangeres en aktrise
Genre(s)Pop, R&B
Aktiewe jare2008–hede
EtiketteRepublic
Webwerfarianagrande.com
Ariana signature.png
Portal.svg Musiekportaal

Ariana Grande-Butera (* 26 Junie 1993) is 'n Amerikaanse sangeres en aktrise. Sy het haar loopbaan begin met 'n rol in die Broadway musical 13, waarna sy die rol van Cat Valentine in die Nickelodeon-televisiereeks Victorious in 2009 vertolk het. Die reeks het na vier seisoene tot 'n einde gekom, en Grande het voortgegaan om in die splinter reeks Sam & Cat te speel. Sy het ook ander teater-, televisie-, en filmrolle vertolk, en as stemakteur in geanimeerde televisiereekse en rolprente opgetree.

Sy is die halfsuster van die akteur Frankie Grande.

Eksterne skakelsWysig