Atlantiese drilvis

Die Atlantiese drilvis (Torpedo nobiliana) is 'n drilvis wat voorkom vanaf die Wes-Kaap tot by Port Elizabeth. In Engels staan die vis bekend as die Black torpedo en die South coast torpedo.

Atlantiese drilvis
Atlantic torpedo ( Torpedo nobiliana ).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Subfilum:
Infrafilum:
Klas:
Subklas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. nobiliana
Binomiale naam
Torpedo nobiliana
Bonaparte, 1835
Torpedo nobiliana rangemap.png
Verspreiding
Sinonieme

Torpedo emarginata M'Coy, 1841
Torpedo hebetans Lowe, 1838
Torpedo nigra Guichenot, 1850
Torpedo occidentalis Storer, 1843
Torpedo walshii Thompson, 1856

'n Onbenutte Atlantiese drilvis

Sien ookWysig

BronWysig

  1. Notarbartolo di Sciara, G., F. Serena, N. Ungaro, F. Ferretti, H.A. Holtzhausen and M.J. Smale (2009). "Torpedo nobiliana". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur.AS1-onderhoud: Veelvoudige name: authors list (link)

Eksterne skakelWysig