Ayanda Dlodlo (gebore 22 Mei 1963) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en lid van die Nasionale Vergadering vir die regerende African National Congress. Sy is die dienende kabinetsminister vir staatsveiligheid in die kabinet van president Cyril Ramaphosa.

Ayanda Dlodlo

Minister van Staatsveiligheid
Ampsbekleër
Termynaanvang
30 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Dipuo Letsatsi-Duba

Minister van Staatsdiens en -administrasie
Ampstermyn
28 Februarie 2018 – 29 Mei 2019
President Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Faith Muthambi
Opgevolg deur Senzo Mchunu

Minister van Binnelande Sake
Ampstermyn
17 Oktober 2017 – 27 Februarie 2018
President Jacob Zuma
Cyril Ramaphosa
Voorafgegaan deur Hlengiwe Mkhize
Opgevolg deur Malusi Gigaba

Minister van Kommunikasiewese
Ampstermyn
31 Maart 2017 – 17 Oktober 2017
President Jacob Zuma
Voorafgegaan deur Faith Muthambi
Opgevolg deur Mmamoloko Kubayi-Ngubane

Persoonlike besonderhede
Gebore 22 Mei 1963 (1963-05-22) (58 jaar oud)
Soweto, Suid-Afrika
Politieke party African National Congress

Eksterne skakelsWysig

  • "Ayanda Dlodlo". People's Assembly. Besoek op 24 Junie 2018.