Basotho-huise word gemaak van beesmis en modder en die dak word gemaak van sterk gras.[verwysing benodig] Die huise is warm in die winter, maar koel in die somer. Dit is ook waterdig. Die huise kom van so vroeg as die 15de eeu in die Vrystaat voor.[verwysing benodig]