Beginsel van middelmatigheid
Die beginsel van middelmatigheid (in Engels, Mediocrity principle) is baie soortgelyk aan die Koperniese beginsel. Die stel voor dat - omdat lewe op Aarde bestaan - dit tipies op aardagtige planete regdeur die heelal moet bestaan.