Maak hoofkeuseskerm oop

Beslan (Russies: Беслан, Osseties: Беслӕн) is ’n dorp in Noord-Ossetië-Alanië in Rusland. Dit het internasionaal bekend geword weens die Beslanskool-gyselaardrama waartydens ’n groep gewapende militante van Ingoesjetië en Tsjetsjnië sowat 1 100 mense, onder wie 777 kinders, op 1 September 2004 by Skool Nommer Een op die dorp aangehou het. Meer as 300 mense is eindelik dood.

Beslan
Беслан
Беслӕн
Die stasie van Beslan
Die stasie van Beslan
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Die ligging van Noord-Ossetië-Alanië in Rusland
Ligging van Beslan op 'n kaart (Noord-Ossetië)
Beslan
Beslan
Die ligging van Beslan in Noord-Ossetië-Alanië
Koördinate: 43°12′0″N 44°34′0″O / 43.20000°N 44.56667°O / 43.20000; 44.56667Koördinate: 43°12′0″N 44°34′0″O / 43.20000°N 44.56667°O / 43.20000; 44.56667
Land Vlag van Rusland Rusland
Deelgebied Noord-Ossetië-Alanië
Stigting 1847
Stadstatus 1950
Regering
 - Tipe Stad-okroeg
 - Burgemeester Maibek Soslanowitsj Choebajef
Oppervlak
 - Stad 24 km²  (9,3 vk m)
Hoogte 490 m (1 608 vt)
Bevolking (2013)
 - Stad 37 037
 - Digtheid 1 530/km² (3 962,7/myl2)
Tydsone MSK (UTC+04:00)
Poskode 36302x
Skakelkode(s) 7 86737
Webwerf: beslan.ru

Beslan het in 2013 'n bevolking van 37 037 gehad.