Bespreking:Berzelia alopecuroides
Jongste opmerking: 2 jaar gelede deur Rooiratel in onderwerp Spelling van naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Berzelia alopecuroides-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Berzelia alopecuroides
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Spelling van naam
wysigEk sien daar is twee wikidata items vir hierdie spesie. d:Q55651570 en d:Q17235096. Die een sê die naam is Berzelia alopecuroides en die ander Berzelia alopecurioides. Volgens hier is dit 'ioi' en volgens hier is dit 'oi'. - Rooiratel (kontak) 07:07, 12 Mei 2022 (UTC)