Bespreking:Curiosity-verkenningstuig
Jongste opmerking: 12 jaar gelede deur Emile Myburgh in onderwerp Foto's geneem deur die Curiosity-verkenningstuig
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Curiosity-verkenningstuig-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Curiosity-verkenningstuig
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Foto's geneem deur die Curiosity-verkenningstuig
wysigEk wil graag weet of JPL se Image Use Policy (http://www.jpl.nasa.gov/imagepolicy/) sou beteken dat ons die prente na die Commons kan oplaai om op Wikipedia te gebruik? My interpretasie van die teks blyk dat dit wel moontlik is mits dit nie NASA of JPL logo's bevat nie.--Emile Myburgh (kontak) 16:11, 12 Augustus 2012 (UTC)
- Daar is reeds heelwat van hierdie beelde op Commons. So dit lyk of dit wel aanvaarbaar is. Sien byvoorbeeld Lêer:Antarctic Circumpolar Current.jpg. Groete. Anoniem