Bespreking:Gewone vleiloerie

Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Michaelphillipr in onderwerp Gestreepte vleiloerie

What is this article about? Centropus burchelli as in the first sentence or Centropus superciliosus as in the taxobox? If the second, then it is a duplicate with Gestreepte vleiloerie. Please merge or adjust the links on Wikidata accordingly. Ahoerstemeier (kontak) 19:44, 22 Mei 2014 (UTC)Beantwoord

Centropus burchelli is 'n subspesie van Centropus superciliosus. Groete. Frank (kontak) 20:32, 22 Mei 2014 (UTC)Beantwoord

Gestreepte vleiloerie

wysig

Hierdie artikel (asook die Engelse een) bevat foto's van die Gestreepte vleiloerie. Dit en die Gewone vleiloerie is volgens Sinclair & Rian se Birds of Southern Africa twee verskillende spesies met twee verskillende wetenskaplike name (Centropus burchelli en Centropus superciliosus). Daarom gaan ek die foto's van die gestreepte vleiloerie verwyder. --Michaelphillipr (kontak) 19:18, 10 Oktober 2014 (UTC)Beantwoord

Terug na "Gewone vleiloerie"-bladsy.