Bespreking:Groot Trek

Voeg onderwerp by
Active discussions

TikfoutWysig

Foto: ... kersvorm ... Skaapvel= Skaapvet???– Hierdie ongetekende kommentaar is deur 41.115.19.211 (BesprekingBydraes) gelewer.

  Uitgevoer – K175 (trap my uit | bydraes) 16:48, 11 Junie 2019 (UTC)

ApostroofWysig

Geagte Puvircho, jy breek nou skakels na fotolêers (bv. Graham's Town Journal) en name soos Benjamin D'Urban met die krom apostroof. Dit sal mos nie deug nie!   Aliwal2012 11:10, 10 Augustus 2022 (UTC)

Dan maak ’n mens dit mos net reg. Nou deug dit weer! Puvircho (kontak) 17:15, 10 Augustus 2022 (UTC)
Dankie! As ek mag vra, waar werk jy in die dag?   Aliwal2012 19:23, 10 Augustus 2022 (UTC)
Jy mag natuurlik vra. Ek werk by wat die PU vir CHO eens was, nou die Noordwes-Universiteit. Puvircho (kontak) 05:56, 11 Augustus 2022 (UTC)
Terug na "Groot Trek"-bladsy.