Bespreking:Keep It Straight and Simple Party

Add topic
Active discussions

TitelWysig

Kan ons die artikel na Keep it Straight and Simple skuif en dan in die artikel na die entiteit as die Keep it Straight and Simple-party verwys? Die huidige titel is Engels en ons moet ook vasstel hoe die party die naam behoofletter. Groete — Adriaan90 (Bespreking • Bydraes) 16:10, 5 Junie 2009 (UTC)

Terug na "Keep It Straight and Simple Party"-bladsy.