Bespreking:Lynch
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Ekstra
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Lynch-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Lynch
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Kan jy nou meer, die woord is in die HAT! Groete. Frank (kontak) 17:46, 19 Oktober 2014 (UTC)
Ekstra
wysigEk wonder maar net, sê mens regtig "ekstra-wetlik" of is dit beter om "buite-wetlik" te sê?--Michaelphillipr (kontak) 17:54, 19 Oktober 2014 (UTC)
- Beide klink vir my reg, maar ek is geen taalkundige nie. Ek sou egter 'n eenvoudiger term verkies, veral in die openingsparagraaf, om dit vir 'n wyer gehoor verstaanbaar te maak. Groete. Frank (kontak) 19:04, 19 Oktober 2014 (UTC)