Bespreking:Rhodesgras
Jongste opmerking: 10 jaar gelede deur Naudefj in onderwerp Wetenskaplike naam
Hierdie bladsy is 'n besprekingsbladsy waar verbeteringe tot die Rhodesgras-artikel bespreek word. Hierdie bladsy is nie 'n forum vir 'n algemene bespreking van die artikel se onderwerp nie. |
|||
|
| Artikelriglyne
|
Daaglikse bladtrekke van Rhodesgras
'n Grafiek sou hier vertoon word, maar grafieke is tydelik afgeskakel. Besoek intussen gerus die interaktiewe grafiek by pageviews.wmcloud.org. |
Wetenskaplike naam
wysigIs die wetenskaplike naam Chloris gayana of is dit Chloris compressa?--Michaelphillipr (kontak) 21:29, 18 Oktober 2014 (UTC)
- Die bron (Ensiklopedie van Suidelike Afrika) vermeld beide. Maar ons weet dat dit twee afsonderlike spesies is. Ek vermoed dat die verwysing na Chloris compressa 'n foutiewe identifikasie was. Groete. Frank (kontak) 08:20, 19 Oktober 2014 (UTC)
- So miskien moet ons die deel verwyder: en later geïdentifiseer as die Indiese Chloris compressa. . Dit laat 'n mens dink dat die gras uitheems is, terwyl ander bronne sê dis inheems en dit gee die verkeerde binomiale naam. --Michaelphillipr (kontak) 17:51, 19 Oktober 2014 (UTC)
- Goeie idee! Groete. Frank (kontak) 18:05, 19 Oktober 2014 (UTC)