Bespreking:Struktuurgeologie

Add topic
Active discussions

Naams verandering van ArtikelWysig

Ek wil graag voorstel dat die naam van die Artikel verander na Struktuurgeologie, siende struktruele geografie meer verwysend is na die geomorfologiese verwysing van strukture wat die geografiese eienskappe beskryf of opmaak. Struktuur (kontak) 16:46, 30 Maart 2017 (UTC)

  Uitgevoer

Jcwf (kontak) 20:46, 30 Maart 2017 (UTC)

Ek begryp nogtans die verskil nie.
Terug na "Struktuurgeologie"-bladsy.