Bespreking:Thanksgiving

Voeg onderwerp by
Active discussions

TaalWysig

In die konteks sou ek "danksegging" met 'n hoofletter "D" gespel het (die spesiale dag en nie 'n tipiese danksegging nie). Kan iemand lig hierop werp? Groete. Frank (kontak) 18:46, 14 Maart 2017 (UTC)

Terug na "Thanksgiving"-bladsy.