Blinkwaterspruit (Witrivier)
- Vir ander riviere met dieselfde naam, sien die dubbelsinnigheidsbladsy by Blinkwaterspruit.
Die Blinkwaterspruit is 'n sytak van die Witrivier, op sy beurt 'n takrivier van die Krokodilrivier in Mpumalanga in Suid-Afrika.
Blinkwaterspruit | |
---|---|
Stroomgebied | Mpumalanga, Suid-Afrika |
Monding | Witrivier |
Oorsprong-hoogte | 957 m |
Koördinate: 25°11′58″S 30°58′29″O / 25.19944°S 30.97472°O |
Die spruit vloei ooswaarts totdat dit uitmond in die Witrivierdam. Die Mbuzulwane-spruit is 'n sytak van die Blinkwaterspruit.
Hierdie artikel is (gedeeltelik) vertaal uit die Cebuano Wikipedia. Sien bron.