Blood Red Shoes is 'n Engelse musiekgroep vanuit Brighton. Die groep is in 2005 gevorm en bestaan uit Laura-Mary Carter (sang en kitaar) en Steven Ansell (tromme en sang).

Blood Red Shoes
Blood Red Shoes.jpg
Blood Red Shoes
Agtergrondinligting
OorsprongBrighton, Engeland (VK)
GenresIndierock
Jare aktief2005 — hede
EtiketteV2
AssosiasiesCat on a Form
WebwerfBloodredshoes.co.uk
LedeLaura-Mary Carter
Steven Graham Ansell

DiskografieWysig

SinglesWysig

  • "Victory For The Magpie / Don't Always Say Yes/ Bless His Heart" - Jonson Family Records - 2005
  • "Stitch Me Back" - Try Harder - 2006
  • "ADHD / Can't Find The Door" - Try Harder - 2006
  • "You Bring Me Down" - Abeano/Drowned In Sound - 2006
  • "It's Getting Boring By The Sea / Box of Secrets" - V2 Records - 2007

VerwysingsWysig

Eksterne skakelsWysig