Bloutwa
Bloutwa (Stipagrostis hirtigluma) is 'n digte, meerjarige gras. Bloutwa kom voor in die bosveld, karoo en woestyngebeide. Dit groei in droë, warm dele, in klipperige of sanderige plekke en op rotsagtige plekke.
Stipagrostis hirtigluma | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Subfamilie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | S. hirtigluma
|
Binomiale naam | |
Stipagrostis hirtigluma (Steud. ex Trin. & Rupr.) De Winter subsp. patula (Hack.) De Winter[1]
|
Daar is drie spesies van Stipagrostis hirtigluma: subsp. hirtigluma, subsp. patula en subsp. pearsonii. Subspp. hirtigluma en pearsonii vertoon baie ooreenkomste.[2] Al drie subspesies kom in Namibië voor.[3]
Bloutwa het beperkte weidingswaarde.
Verwysings
wysig- ↑ http://redlist.sanbi.org/species.php?species=1309-15
- ↑ van Oudtshoorn, Frits (1992). Guide to Grasses of Southern Africa. Pretoria: Briza publications. p. 123. ISBN 978-1-920217-35-8.
- ↑ Burke, Antje (2012). 111 Roadside plants. Windhoek: Namibia Scientific Society. p. 147. ISBN 978-99945-76-51-7.