Maak hoofkeuseskerm oop

Die Blouvlekduifie (Turtur afer) is 'n skaars tot 'n redelike algemene standvoël in vogtige breëblaarboomveld, rivierbos, woud en ruigtes. Die voël is 18 – 21 cm lank en 55 - 75 g groot. In Engels staan die voël bekend as die Blue-spotted Woord Dove.

Blouvlekduifie
Blue spotted wood dove.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
T. afer
Binomiale naam
Turtur afer
(Linnaeus, 1766)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Turtur afer". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.