Bobbejaanklouspeldekussing

Spesie van die speldekussings

Die bobbejaanklouspeldekussing (Leucospermum cordifolium) is 'n klein struik wat blom vanaf Julie tot Desember. Die plant is 'n netjiese bos met salmpienk tot appelkooskleurige blomme. Die verkies vol son en matige water. Die plant kom voor vanaf die Kogelberg tot by Soetanysberg.

Speldekussing
Leucospermum cordifolium.JPG
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
L. cordifolium
Binomiale naam
Leucospermum cordifolium
(Salisb. ex Knight) Fourc.

GaleryWysig

Sien ookWysig

BronneWysig