Boknesrivier
rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika
Die Boknesrivier is 'n klein (kort) rivier in die Oos-Kaap, Suid-Afrika wat via 'n strandmeer by Boknesstrand in die Indiese Oseaan uitmond.
Boknesrivier Richmondrivier | |
---|---|
Stroomgebied | Oos-Kaap |
Monding | Boknesstrand, Indiese oseaan |
Monding-hoogte | 9 m |
Koördinate: 33°43′14″S 26°35′35.7″O / 33.72056°S 26.593250°O |
Ontspring
wysigDie rivier ontspring oos van Alexandria by die koördinate 33°39′32″S 26°26′06″O / 33.65883°S 26.43511°O
Eksterne skakel
wysig- Google-kaart van Boknesrivier se monding by Geonames.org (cc-by)