Boomslang

slangspesie

Die boomslang (Dispholidus typus) is 'n groot, gladde, giftige slang van Afrika suid van die Sahara. Dit is die enigste spesie in sy genus. Die naam in ander tale is baie na verwant aan die Afrikaanse naam.

Boomslang
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Suborde:
Familie:
Genus:
Dispholidus
Spesie:
D. typus
Binomiale naam
Dispholidus typus
(Smith, 1829)

Beskrywing

wysig

Boomslange is anders as baie ander slange in die sin dat hulle meestal seksueel dimorfies is; wyfies behou die bruingrys kleur van onvolwasse boomslange, maar mannetjies word 'n helder groen. Let wel dat daar wel rare uitsonderings opgeteken is waar mannetjies bruinkleurig was. Volwasse boomslange word omtrent 1,5 m lank. Hulle het 'n kort, stomp neus en groot oë.

Die boomslang se gif is uiters giftig en kan tot dood lei. Dit is 'n hemotoksien. Dit beteken dat die gif die hemoglobien in die rooibloedselle aanval en vernietig, en só die bloed in die slagoffer vernietig.

Sien ook

wysig

Eksterne skakels

wysig
Hierdie artikel is in sy geheel of gedeeltelik vanuit die Engelse Wikipedia vertaal.