Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bosuil (Strix woodfordii) is 'n algemene standvoël van woud, gevestigde boomveld en uitheemse plantasies. Die voël is 30 – 36 cm lank en 240 - 350 g groot. In Engels staan die voël bekend as die African Wood Owl.

Bosuil
'n Bosuil in Botswana.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Strigiformes
Familie: Strigidae
Genus: Strix
Spesie: S. woodfordii
Binomiale naam
Strix woodfordii
(Smith, 1834)
Sinonieme

Ciccaba woodfordii

'n Paartjie.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Strix woodfordii". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.