Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bosveldstompstert (Sylvietta rufescens) of krombek is 'n wydverspreide standvoël in boomveld, savanne en dorre struikveld. Die voël is 11 cm groot en weeg 9 - 14 gram. In Engels staan die voël bekend as die Long-billed Crombec

Bosveldstompstert
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Passeriformes
Familie: Macrosphenidae
Genus: Sylvietta
Spesie: S. rufescens
Binomiale naam
Sylvietta rufescens
(Vieillot, 1817)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Sylvietta rufescens". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.