British National Party

Die British National Party (BNP) is 'n verregse nasionalistiese politieke party in die Verenigde Koninkryk, gestig in 1982 deur John Tyndall.

British National Party
BNP
Leier Adam Walker
Gestig 1982
Nuusbrief Voice of Freedom
Hoofkwartier Welshpool, Wallis
Jeugvleuel Resistance (YBNP)
Ideologie Fascisme, regse populisme, Wit nasionalisme, Britse unionisme, Eurosskeptisme
Internasionale affiliasie Alliance of European National Movements
Amptelike kleure Rooi, wit en blou
Webblad bnp.org.uk