Maak hoofkeuseskerm oop

Die Bruinpylstormvoël (Puffinus carneipes) is 'n stormvoël wat skaars is en aan die ooskus van Suid-Afrika gesien word. Die voël is 45 – 50 cm groot en weeg 550 - 680 g met 'n vlerkspan van 98 - 108 sentimeter. In Engels staan die voël bekend as Flesh-footed shearwater. Die voël broei op die gematigde eilande in die Indiese Oseaan en om Australië en Nieu-Seeland.

Bruinpylstormvoël
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Procellariiformes
Familie: Procellariidae
Genus: Puffinus
Spesie: P. carneipes
Binomiale naam
Puffinus carneipes
Gould, 1844
'n Bruinpylstormvoël.

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2004). Puffinus carneipes. 2006 IUBN-rooilys van bedreigde spesies. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur 2006. Verkry op 10 Mei 2006.