Maak hoofkeuseskerm oop

Die bruinroofmeeu (Catharacta antarctica) is 'n voël wat voorkom aan die weskus en suidkus van Suid-Afrika. Die voël is algemeen in plat waters en word selde op land gesien. In Engels staan die voël bekend as Subantarctic skua.

Bruinroofmeeu
Stercorarius antarcticus -Godthul, South Georgia, British Overseas Territories, UK -landing-8.jpg
'n Bruinroofmeeu by Godthul in Suid-Georgië en die Suidelike Sandwicheilande
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
S. antarcticus
Binomiale naam
Stercorarius antarcticus
Brooke, 1978
Sinonieme

Catharacta antarctica

'n Bruinroofmeeu in vlug, naby Dyer-eiland, Wes-Kaap, Suid-Afrika.

VoorkomsWysig

Die voël het 'n vlekspan van 1.4 m en word 60 – 66 cm groot. Dit weeg 1.3 - 1.8 kg.

SubspesiesWysig

  • Stercorarius antarcticus antarcticus
  • Stercorarius antarcticus hamiltoni

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Stercorarius antarcticus". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.

Eksterne skakelsWysig