Bubu-vy

plantspesie

Die bubu-vy (Ficus bubu) is 'n struik of boom wat in Angola, Demokratiese Republiek die Kongo, Ekwatoriaal-Guinee, Eswatini, Gaboen, Ivoorkus, Kameroen, Kenia, KwaZulu-Natal, Malawi, Mosambiek, Namibië, Tanzanië, Togo, Uganda en Zimbabwe voorkom. Die boom se nasionale nommer is 56.[1]

Bubu-vy
Wetenskaplike klassifikasie
Koninkryk:
(geen rang):
(geen rang):
(geen rang):
Orde:
Familie:
Tribus:
Ficeae
Genus:
Spesie:
F bubu
Binomiale naam
Ficus bubu
Warb. (1904)
Sinonieme
  • Ficus kyimbilensis Mildbr.
  • Ficus pachypleura Warb.

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

BronneWysig