Buffelspoortdam
Buffelspoortdam is 'n dam wat in die Sterkstroomrivier, oos van Rustenburg, wes van Hartbeespoortdam, en noord van die Magaliesberge in Noordwesprovinsie, Suid-Afrika geleë is.
Buffelspoortdam | |
---|---|
Ligging | Rustenburg |
Provinsie/Land | Noordwes, Suid-Afrika |
Koördinate | 25°46′50″S 27°29′1″O / 25.78056°S 27.48361°O |
Dam in | Sterkstroomrivier |
Doel | Nywerheid en huishoudelik |
Openingsdatum | 1934 |
Eienaar | Departement van Waterwese |
Soort dam | Gravitasiedam |
Hoogte van wal | 34 m |
Lengte van wal | 170 m |
Bakmaat | 10 251 000 m3 |
Reservoir | Buffelspoortdam reservoir |
Damoppervlak | 136 ha |
Sien ook
wysigVerwysings
wysig- Lys van Suid-Afrikaanse Damme van die Departement van Waterwese.