Bulbine asphodeloides
plantspesie
Bulbine asphodeloides is 'n plant wat inheems aan Botswana, Eswatini, Mosambiek, Namibië en Suid-Afrika is. In Suid-Afrika kom die plant onder andere in die Oos-Kaap, KwaZulu-Natal, Limpopo en Mpumalanga voor. Die plant het 40% van sy habitat afgestaan aan stedelike ontwikkeling, ontwikkeling aan die kus en die aanplant van suikerriet plantatsies.
Balsamkopieva | |
---|---|
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
(geen rang): | |
(geen rang): | |
Orde: | |
Familie: | |
Genus: | |
Spesie: | B. asphodeloides
|
Binomiale naam | |
Bulbine asphodeloides (L.) Spreng., (1825)
| |
Sinonieme | |
|