Maak hoofkeuseskerm oop

Die witborsjakkalsvoël (Buteo augur) is 'n redelike algemene standvoël wat hoofsaaklik in Zimbabwe en Namibië voorkom. Die voël is 55 – 60 cm groot en weeg 900 – 1 300 g en vang meestal soogdiertjies, reptiele en voëls. In Engels staan die voël bekend as Augur Buzzard.

Witborsjakkalsvoël
Augur Buzzard in flight.jpg
'n Donker geskakeerde Witborsjakkalsvoël (B. augur)
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
B. augur
Binomiale naam
Buteo augur
(Rüppell, 1836)

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Buteo augur". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.