Maak hoofkeuseskerm oop

Die Gebande sanger (Calamonastes fasciolatus) is 'n amper-endemiese standvoël in droë doringboomsavanne. Die voël is 14 cm groot en weeg 13 gram. In Engels staan die voël bekend as die Barred Wren-Warbler.

Gebande sanger
Barred wren-warbler, Calamonastes fasciolatus, at Pilanesberg National Park, Northwest Province, South Africa (16369976054).jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. fasciolatus
Binomiale naam
Calamonastes fasciolatus
(A. Smith, 1847)
Sinonieme

Camaroptera fasciolata

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Camaroptera fasciolata". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2013.2. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 26 November 2013.