Maak hoofkeuseskerm oop

Die Drietoonstrandloper (Calidris alba) is 'n voël en algemene somerbesoeker; veral aan die sandstrande van Suid-Afrika. Die streekbevolking is 85 000 voëls. Die voël is 19 – 21 cm lank, 45 - 90 g groot met 'n vlerkspan van 42 cm. In Engels staan die voël bekend as die Sanderling.

Drietoonstrandloper
Drietoonstrandloper in Thailand.
Bewaringstatus

Status iucn3.1 LC af.svg
Veilig (IUBN 3.1)[1]

Wetenskaplike klassifikasie
Domein: Eukaryota
Koninkryk: Animalia
Filum: Chordata
Klas: Aves
Orde: Charadriiformes
Familie: Scolopacidae
Genus: Calidris
Spesie: C. alba
Binomiale naam
Calidris alba
Pallas, 1764
Broeigebied
Broeigebied

Inhoud

FotogaleryWysig

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Calidris alba". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.