Maak hoofkeuseskerm oop

Die goudstertspeg (Campethera abingoni) is 'n algemene standvoël van boomveld, ruigtes en kuswoud. Die voël is 19 – 22 cm groot en weeg 62 - 75 gram. In Engels staan die voël bekend as die Golden-tailed woodpecker.

Goudstertspeg
Golden-tailed Woodpecker.jpg
Wetenskaplike klassifikasie
Domein:
Koninkryk:
Filum:
Klas:
Orde:
Familie:
Genus:
Spesie:
C. abingoni
Binomiale naam
Campethera abingoni
(Smith, 1836)

Sien ookWysig

BronWysig

VerwysingsWysig

  1. BirdLife International (2012). "Campethera abingoni". IUCN Rooilys van Bedreigde Spesies. Weergawe 2012.1. Internasionale Unie vir die Bewaring van die Natuur. Besoek op 16 Julie 2012.