Cangzou
(Aangestuur vanaf Cangtsjou)
Cangzou (Chinees: 沧州) is 'n stad in die Chinese provinsie Hebei met 'n bevolking van 7 134 053 in 2010. Die stad is in die noordooste van China, naby die kus van die Golf van Bohai, suid van Beijing en Tianjin geleë. Cangzou grens in die suidweste aan Hengsjui, in die weste aan Baoding en in die noorde aan Langfang.
Cangzou 沧州 | |
---|---|
Stad | |
'n Uitsig oor Cangzou. | |
Koördinate: 38°19′00″N 116°52′00″O / 38.31667°N 116.86667°O | |
Land | Volksrepubliek China |
Provinsie | Hebei |
Oppervlak | |
• Stad | 13 419 km2 (5 181 vk. myl) |
Bevolking | |
• Stad | 7 134 053 |
• Digtheid | 530/km2 (1 400/vk. myl) |
• Stedelik | 514 074 |
Tydsone | UTC+08:00 (SST) |
Poskode | 016001 |
Skakelkodes | 0317 |
Webwerf | cangzhou.gov.cn |