Characidae
Characidae is 'n vis-familie van die orde Characiformes. Die familie is groot en kom in varswater in Suid-Amerika en Suid-Afrika voor. Min van die spesies het enige kommersiële waarde, die meeste leef in skole saam. Daar is agtien genera met oor die honderd spesies waarvan vyf genera en ses spesies in Suider-Afrika voorkom.
Characidae Tydperk: Boonste Mioseen - Onlangs
| |
---|---|
Hyphessobrycon sweglesi | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Domein: | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Subfilum: | |
Infrafilum: | |
Superklas: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Infraklas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Familie: | Characidae
|
Subfamilies | |
Aphyocharacinae |
Genera
wysigDie volgende genera en gepaardgaande spesies is deel van die familie:
- Brycinus imberi - Imberi
- Brycinus lateralis - Streep-rower
- Hemigrammopetersius barnardi - Barnard se rower
- Micralestes acutidens - Silwer-rower
- Rhabdalestes maunensis - Slanke rower
Sien ook
wysigWikimedia Commons bevat media in verband met Characidae. |
Bron
wysig- A Complete Guide to the FRESHWATER FISHES of Southern Africa. Paul Skelton. 2001. ISBN 978-1-86872-643-1
- Froese, Rainer, en Daniel Pauly, eds. (2011). "Characidae" in FishBase. Oktober 2011-weergawe.