Charles Butts (paleontoloog)

Charles Butts (1863-1946) was 'n Amerikaanse paleontoloog.

Charles Butts
Gebore1863
Sterf1946
NasionaliteitAmerikaans
BurgerskapAmerikaans
Alma materAlfred Universiteit
Bekend virGeologiese opnames in verskeie Amerikaanse state.

BiografieWysig

Butts is in 1863 gebore. In 1899 het hy sy baccalaureusgraad behaal, gevolg deur 'n meestersgraad in 1900 van die Alfred Universiteit. In 1901 het hy by die Verenigde State se Geologiese Opname aangesluit as 'n assistent-geoloog, en is in 1909 tot paleontoloog bevorder en het in 1912 'n geoloog geword. Hy het tot sy aftrede in 1933 by die Verenigde State Geologiese Opname gewerk. Vanaf 1933 is hy deur die Virginia Geologiese Opname gehuur om die Paleozoïese formasies van die Appalachiese vallei te karteer. Hy is in 1946 oorlede. Terwyl hy in diens was, het hy baie geologiese opnames in state soos Alabama, Kentucky en Virginia uitgevoer. [1]

PublikasiesWysig

  • 1922 — The Mississippian Series of Eastern Kentucky[2]

Sien ookWysig

VerwysingsWysig

  1. "Charles Butts" (in Engels). Smithsonian Institution Archives. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 21 September 2019. Besoek op 20 April 2012.
  2. Works