Charles Chaplin jr.
Charles Chaplin jr. (5 Mei 1925 – 20 Maart 1968) was 'n Amerikaanse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Fangs of the Wild (1954), Girls Town (1959), en The Beat Generation (1959), en in die televisiereeks Matinee Theatre (1955).
Charles Chaplin jr. | |
Geboortenaam | Charles Spencer Chaplin III |
---|---|
Geboorte | 5 Mei 1925 |
Sterfte | 20 Maart 1968 (op 42) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Filmografie
wysigRolprente
wysig- 1954: Fangs of the Wild
- 1954: Columbus Discovers Kraehwinkel
- 1959: Girls Town
- 1959: The Beat Generation
Televisiereekse
wysig- 1955: Matinee Theatre